Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Huidige stamsamestelling van Ciskei
Authors:De Beer, N.J.
Jacobs, P.P.
Year:1989
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:12
Issue:1
Pages:1-10
Language:Afrikaans
Geographic terms:Ciskei
South Africa
Subjects:population composition
ethnic groups
ethnographic surveys (form)
Abstract:Die basiese redes vir die tradisionele afsplitsing van stamme onder die Xhosa van Suid-Afrika kan gewyt word aan onderlinge twis wat meestal die gevolg was van poliginie sowel as die isizi-gebruik (wat behels dat daar aan die stamhoof vergoeding betaal moes word indien sy gesag aangetas is). Tans is daar wetgewing wat die totstandkoming, ontbinding, en ander verbandhoudende aangeleenthede met betrekking tot stamme reguleer. Die doel van hierdie wetgewing is doeltreffende administrasie. Die tradisionele gebruike vorm nie noodwendig die grondslag daarvan nie. Die kern van hierdie artikel is 'n tabel waarin al die erkende stamme en ooreenstemmende stamowerhede, stamhoofde, en die getal inwoners van elke stamgebied (1985-census) en die distrikte gelys word. 'n Kaart om die lokaliteit van die stamgebiede aan te dui, word voorsien. 'n Vergelyking met die publikasie van A.O. Jackson (1975) toon aan dat sedert 1975 14 stamme, waarvoor daar stamowerhede ingestel was, van Ciskei uitgesny is. Bibliogr., samevatting in Afrikaans en Engels.
Views