Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Groepsgebondenheid in die persone- en familiereg van die Noord-Ndebele
Author:De Beer, F.C.ISNI
Year:1989
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:12
Issue:3
Pages:91-104
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Ndebele (South Africa)
customary law
family law
kinship
Abstract:Met hierdie artikel word beoog om die rol van groepsgebondenheid in die persone- en familiereg van die Noord-Ndebele (Suid-Afrika) te bepaal. Om regsreëls van gewoontereëls te kan onderskei, is verskeie toetsmeganismes gebruik, byvoorbeeld kontrolering deur die ondervraging van verskillende groepe informante, hofbeslissings, segswyses en regspreuke asook die tegniek van valsifikasie. Uit die gegewens wat aangebied word, is dit duidelik dat die groepsgebondenheid onder die Noord-Ndebele steeds gebaseer is op afkoms, bilaterale verwantskapsrekening en samewoning. Hoewel die Noord-Ndebele onderhewig is aan 'n individualiseringsproses vanweë verwestersing, is dit nie so omvangryk dat verwantskapsgroepe aan die verbrokkel is en besig is om hulle betekenis in die samelewing te verloor nie. Bibliogr., note, samevatting ook in Engels, verwysings.
Views