Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Swart- en ander nasionalismes in Suid-Afrika
Author:Venter, J.F.
Year:1989
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:40
Issue:2-3
Pages:22-30
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:nationalism
Abstract:In hierdie artikel word eers die aard, betekenis, totstandkoming en aflegging van (volks)nasionalisme nagegaan, gevolg deur 'n beskrywing van die aard, invloede en grondlegging van swartnasionalisme. Dan word aangegee hoe in Suid-Afrika en elders in die vasteland het swartnasionalisme in verskillende bewegings, elk met sy eie taakstelling, gestalte gekry het: in Afrika deur ongedwonge verenigings veral in stedelike gebiede, deur bewegings van 'n kerklik/godsdienstige aard en deur swartvakbonde, sakekamers, politieke partye en aanvallende versetbewegings. 'n Belangrike rol in die uitbouing van swartnasionalisme in die RSA speel ook studentebewegings (South African Students' Organisation, SASO), SPROCAS I (Study Programme on Christianity in an Apartheid Society) en SPROCAS II (Special Project on Christian Action in Society), die Black Community Programmes en die National Forum. Die gevolgtrekking is dat swartnasionalisme in Suid-Afrika 'n werklikheid is waarmee daar by besinning oor die toekoms rekening gehou moet word. Wie swartnasionalisme, en daarmee internasionale kommunisme uit Suider-Afrika wil weer, moet van volksnasionalisme 'n vennoot maak. Bibliogr.
Views