Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Regspluralisme: antropologiese perspektief op die huweliksregtelike ordening van die Suid-Sotho van Smithfield
Author:Rascher, S.B.ISNI
Year:1989
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:12
Issue:4
Pages:137-148
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Sotho
customary law
family law
conflict of laws
marriage law
Abstract:Ooreenkomstig die Suid-Afrikaanse landsreg word 'n streng skeiding tussen inheemsregtelike en siviele huweliksluiting in die regspraak gehandhaaf en bestaan die opvatting dat 'n sintese tussen die beginsels en leefreëls wat die onderskeie huweliksvorme onderlê, nie met mekaar versoenbaar is nie. Uit etnografiese gegewens oor die hedendaagse huweliksregtelike ordening van die Suid-Sothosprekendes van Smithfield, Suid-Afrika, blyk dit dat swartes, in die proses van kultuurkontak, 'n eie inhoud aan hul hedendaagse huweliksregtelike ordening gee, waarin onder andere sinkretistiese en ander vorme van samevoegings plaasvind, die nie in die regspraak verreken word nie. Dit word aangetoon deur 'n beskrywing van die subjektiewe beskouinge en reële gedragspatrone wat met die verlowing, vorme van huweliksluiting en gevolge van huweliksluiting (vermoënsregtelike gevolge, tugbevoegdheid van die man en plig tot byslaap) gepaard gaan. Dit is duidelik dat die streng toepassing van slegs die Suid-Afrikaanse landsreg of die tradisionele inheemse reg op die bestaande huwelike nie in lyn is met die opvattinge wat die teikengroep self oor die huwelik en die gevolge daarvan huldig nie. Bronnelys, samevatting in Engels en Afrikaans.
Views