Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Education in Africa Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Onderhandelingsmodelle binne verskeie staatkundige bedelings en die implikasies daarvan vir die georganiseerde onderwysprofessie in Namibië
Author:Venter, F.ISNI
Year:1989
Periodical:Fasette: Facets
Volume:8
Issue:2
Pages:11-16
Language:Afrikaans
Geographic term:Namibia
Subjects:political systems
education
Abstract:In Namibië moet binnekort vrye en regverdige verkiesings gehou word, wat sal lei tot 'n Grondwetgewende Vergadering. Hoe die toekomstige grondwet van hierdie land daar gaan uitsien, is tans onmoontlik om te voorspel. Al wat seker is, is dat lewensterreine soos die onderwys nou voor groot keuses en moontlik moeilike aanpassing te staan kan kom. Die bedoeling van hierdie artikel is om 'n oorsig te bied van die staatkundige modelle wat moontlik vir die land ter sake kan wees en om dit dan in verband te bring met die bedingingsmoontlikhede wat daar vir die georganiseerde onderwysprofessie bestaan. Hierdie skrywer onderskei vier staatkundige modelle: 'n sosialistiese eenheidstaat, 'n liberale demokrasie, 'n sosiale demokrasie en 'n konsosiasiedemokrasie. In 'n sosialistiese eenheidstaat staan alles in diens van die staat. Onder sulke omstandighede is onderhandeling uitgeskakel. In 'n liberale demokrasie behoort die owerheid 'n agtergrondsrol te speel in die onderhandelingsproses. In 'n sosiale demokrasie is nie veel ruimte vir onderhandelinge nie: die staat is voorsiener en instandhouer van infrastruktuur, fondse en personeel. 'n konsosiasiedemokrasie is vir alle praktiese doeleindes sinoniem met onderhandeling. Note, verwysing, samevatting in Afrikaans, Engels en Duits.
Views