Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
![]() |
![]() |
![]() |
Title: | Verwantskapsterminologie van die Batswana |
Authors: | Van Wyk, J.J.![]() Haasbroek, F.T. |
Year: | 1990 |
Periodical: | South African Journal of Ethnology |
Volume: | 13 |
Issue: | 4 |
Pages: | 159-179 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | Tswana kinship family names |
Abstract: | Die hoofdoel met hierdie artikel is om gegewens rakende die verwantskapsterminologie en verwysingsterme van die Batswana volgens onlangse navorsing, in die nuwe ortografie, en volgens 'n standaardbeskrywingsmetode, weer te gee. Daar is gebruik gemaak van 'n oorsigdiagram, ontwerp deur J.J. Van Wyk (1988), waarin die algemene tendense, gebruike en konvensies by die aanduiding van verwantskapsterminologieë, saamgevat is. Sodra genoegsame terminologieë op hierdie wyse in genografiese tabelle bygewerk is, sal omvattende vergelykings moontlik wees. Uit die gegewens wat in die tabelle aangegee word, kan twee belangryke afleidings gemaak word. Die verwantskapsterme van die Batswana het oor 'n tydperk van sestig jaar weining verander. Daar is aanduidings van betekenisverskuiwings by sommige terme aangetref. Die opvallendste voorbeeld is die aanwending van die terme 'kgaitsadi' (broer/suster) en 'motswala/ntsala' (neef/niggie). Bronnelys, bylae, samevattings in Engels en Afrikaans. |