Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Education in Africa Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Wetenskapsbeoefening aan ons universiteite
Author:Smit, P.
Year:1990
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:30
Issue:4
Pages:331-350
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:science
universities
Abstract:In 'n wetenskaps- en sanksiebedreigde Suid-Afrika waar snelle sosio-ekonomiese, politieke en tegnologiese prosesse voltrek word, het universiteite 'n sleutelrol te vervul. Universiteite sal deur wetenskapsbeoefening van die hoogste gehalte volgens internasionaal vergelykbare standaarde die intellektuele elite moet kweek wat deur hulle kreatiewe talente noodsaaklik is vir kulturele ontwikkeling en wetenskaplike vooruitgang. In vergelyking met universiteite in veral Westerse lande is die Suid-Afrikaanse universiteitswese besonder resent van aard. Vanaf 1970 tot 1987 het die totale studentetal met 66,5 persent toegeneem. Gedurende die afgelope 10 jaar het daar egter geen groei in die lektor- en senior-lektorsrange plaasgevind nie. 'n Dertigvoudige toename in natuurwetenskappe en ingenieurswese is nodig indien die RSA kompeterend wil bly met nywerheidslande. Navorsingsprioriteitbepaling, selektiewe navorsing en beter administrasie moet beklemtoon word. Rasionalisasie en saamwerking is noodsaaklik. Dit vereis ingrypende struktuurveranderinge, waarin die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 'n sleutelrol kan speel. Bronnelys, samev. in Engels.
Views
Cover