Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
![]() |
![]() |
![]() |
Title: | Verwantskap, vriendskap en die lekesfeer van gesondheidsorg onder Tswanasprekende stedelinge |
Author: | Booyens, J.H.![]() |
Year: | 1991 |
Periodical: | South African Journal of Ethnology |
Volume: | 14 |
Issue: | 4 |
Pages: | 89-99 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | Tswana diseases |
Abstract: | Die doel van hierdie artikel is om die aandag te vestig op die rol van verwantskap en tuisterapie in 'n stedelike gemeenskap. Gegewens is bekom deur middel van opnames en onderhoude wat in die tydperk 1980-1983 afgehandel is en waarin onder meer is gelet op die belang van die leke- of populêre sektor tydens episodes van ongesteldheid onder Tswanasprekende stedelinge in die swart dorpsgebied bekend as Ikageng, Potchefstroom. Twee subtemas word binne hierdie raamwerk behandel. Dit sluit die rol van verwantskap en vriendskap tydens episodes van ongesteldheid asook segspersone en respondente se optredes tydens die belewing van ongesteldheid, in. Uit die gegewens word afgelei dat slegs 'n relatiewe eng kring van verwante betrokke is by besluitnemingsprosesse gedurende episodes van ongesteldheid en dat selfterapie, kwantitatief gesien, die belangrikste bron van terapeutiese handeling is. Bronnelys, samevatting ook in Engels. |