Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
![]() |
![]() |
![]() |
Title: | Invloed van die Islam in die Maghreb |
Author: | Van der Walt, A.J.![]() |
Year: | 1992 |
Periodical: | South African Journal of Ethnology |
Volume: | 15 |
Issue: | 1 |
Pages: | 14-19 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | Maghreb |
Subjects: | Islamic culture Islam |
Abstract: | Met die uitgebreide navorsing van J. Spencer Trimingham (1980) as vertrekpunt, word die kulturele verandering wat op die aankoms van die Islam in die Maghreb gevolg het, ondersoek. Die wisselwerking van kultuurkontak, die nuwe godsdienstig-sosiale patrone wat daaruit voortspruit, die proses van assimilasie en die dualisme wat later in parallelisme verloop, word ondersoek as onderdele van die proses wat volg op die bekering tot die Islam. 'n Diagram word aangebied as 'n grafiese voorstelling om die agtereenvolgende stappe in die proses van verandering te ontleed. As resultaat van die studie word daarop gewys dat die Islam eers na drie generasies ten volle gevestig is. Die diagram dien ook as 'n aanduiding dat enige ontleding van hierdie aard, rekening moet hou met die etno-historiese faktore en nie net die historiese feite moet oorweeg nie. Bronnelys, samevatting ook in Engels. |