Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:'n Oorsig en vertolking van gebeure in 1991
Author:Boshoff, C.W.H.ISNI
Year:1991
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:42
Issue:3-4
Pages:32-41
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:political conditions
1991
political change
Abstract:Aan die begin van 1991 het die Staatspresident van Suid-Afrika in sy openingsrede van die parlement belangrike rigtingwysers vir die toekoms van die Republiek aangekondig. Die belangrikste hiervan is dié ten opsigte van nasiebou. Nasiebou in die RSA kan nie op die saambindingskrag van taal en kultuur staatmaak nie, slegs op gemeenskaplike waardes en ideale as hoeksteen. Ook is in 1991 in die NG Kerk die besluit van die 1990 se Algemene Sinode om apartheid as sonde te verklaar deur die NG Kerk se afvaardiging onderskryf en op onderwysgebied is verklaar dat blanke skole moet oopgestel word aan mense van alle rasse. Die uitskakeling van apartheid en die herroeping van diskriminerende wetgewing moet noodwendig uitloop op die beëindiging van die Afrikanervolk se voortbestaan. Daarom het 'n wesenlike deel van die Afrikanervolk sy bestemming in 'n eie volkstaat gekies. Hierdie deel beskou homself as onaanpasbaar en oninlyfbaar by 'n 'nuwe Suid-Afrika'. Die groot partye in Suid-Afrika wat met gedagtes van 'n onverdeelde eenheidstaat of federasie deurdrenk is, behoort hulle planne vinnig te hersien.
Views