Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die kosmologiese krisis in swart verstedeliking en transkulturele ontwikkeling in Suid-Afrika
Author:Malan, J.S.ISNI
Year:1992
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:15
Issue:2
Pages:29-38
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:world view
urban society
urbanization
Abstract:Die beweegredes en verwagtinge wat met die hoë verstedelikingskoers van swart mense in die Republiek Suid-Afrika gepaard gaan, kan in 'n groot mate in die lig van hulle kosmologie, of lewens- en werklikheidsbeskouing, verstaan word. Tydens drie navorsingsprojekte wat in Oos-Transvaal vir die Departement van Beplanning, Provinsiale Sake en Nasionale Behuising oor onder andere die persepsies oor verstedeliking gedoen is, is 600 ewekansig gekose gevallestudies onderneem (100 in Lebohang, 200 in Mhluzi en 300 Embalenhle). In hierdie onderhoude is migrasiemotiewe geïdentifiseer, asook persepsies van, en verwagtinge i.v.m. die stedelike lewe. Deur hierdie navorsing is genoeg inligting ingesamel om verskeie kosmologiese abstraksies te maak. Ná die aanbieding van die kosmologiese beginsels (soos deïsme, kommunalisme, holisme, groepbeheer, fatalisme) word ook die belangrikste implikasies daarvan vir die bepaling van mense se houdings en gedrag behandel. Die korrellerende aspekte van die Westerse kosmologie (soos teïsme, individualisme, outonome lewensterreine, privaatbesit, rasionalisme) word dan naas die van die Afrikakosmologie genoem. Bronnelys, samevatting in Afrikaans en Engels.
Views