Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Die onderrig van Afrikaans aan anderstaliges op tersiêre vlak |
Author: | Roets, N. |
Year: | 1992 |
Periodical: | Tydskrif vir geesteswetenskappe |
Volume: | 32 |
Issue: | 2 |
Pages: | 143-154 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | language instruction Afrikaans language |
Abstract: | Aan die Randse Afrikaanse Universiteit bestaan daar 'n eiesoortige situasie ten opsigte van die onderrig van Afrikaans. 'n Senaatsbesluit lui dat studente wat Afrikaans as tweede taal in hulle matrikulasie-eksamen aangebied het en minder as 'n C-simbool daarvoor behaal het, verplig word om 'n taalvaardigheidstoets af te lê. Uit die antwoordstelle van twee toetsjare, 1989 en 1990, is 'n foutontleding gedoen wat riglyne verskaf het vir die opstel van 'n kursus vir niemoedertaalsprekers van Afrikaans. Die eerste ontleding wat gedoen is, was 'n ontleding van die aard van taalgebruik (voorsetsels, woordeskat en vaste verbindings). 'n Verdere ontleding van foute in drie klasse, naamlik semantiese, sintaktiese en alle ander foute (ook weglatings) is gedoen om die moeilikheidsgraad van elke toetsitem te bepaal. Dit blyk uit die behoeftebepaling en uit die statistiese ontleding van toetsresultate dat daar veral twee gebiede is waarop daar aan die studente se taalvermoë aandag gegee moet word, naamlik hulle reseptiewe vermoë en hulle woordeskat. Bronnelys, samevatting in Engels. |