Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
![]() |
![]() |
![]() |
Title: | Die Afrikaans van die Vaalgrassers: enkele aspekte |
Author: | Fourie, J.J.![]() |
Year: | 1993 |
Periodical: | Fasette: Facets |
Volume: | 12 |
Issue: | 1 |
Pages: | 19-22 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | Namibia |
Subjects: | Herero language change Afrikaans language Nama language |
Abstract: | Die Vaalgrassers is Herero's wat tydens die inheemse Oorlams-Herero-oorloë in die omstreke van 1840 en later, uit Namibië gevlug het en suid van die Oranjerivier in die Noord-Kaap gaan vestig het. Na die oorlogsonrus (aan die begin van die twintigste eeu) en tydens die Duitse bewind, het hulle weer na Namibië teruggekeer. Die oorlogsvlugtelinge het Herero gepraat; die eerste terugkerendes was Afrikaanssprekend en tans is baie van die Vaalgrassers se eerste taal Nama, of Nama en Afrikaans. Hierdie artikel ondersoek die invloed van Nama/Damara strukture ten opsigte van die Vaalgrasafrikaans. Die invloed is merkbaar in versteurings wat betrekking het op besitlike konstruksies en verwantskapsverwysings, in direkte vertalings van moedertaaluitdrukkings, en in die gebruik van Namaleenwoorde. Die outeur konstateer 'n semantiese behoudendheid by Nama/Damarasprekers wat hy aantoon aan die hand van die gebruik van die woord 'kamma'. Bronnelys, samevatting in Engels. |