Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die problematiek van die politieke akkomodasie van stedelike swart gemeenskappe in suid-afrika
Author:Breytenbach, W.J.ISNI
Year:1985
Periodical:Africanus
Volume:15
Issue:1-2
Pages:53-61
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:townships
Abstract:Hierdie artikel beskryf die problematiek van die politieke akkommodasie van stedelike Swart gemeenskappe in Suid-Afrika, eerstens vanuit die oogpunt van plaaslike owerheidsontwikkeling en tweedens vanuit die oogpunt van die hantering van Swart politieke aspirasies op owerheidsvlakke bokant die munisipale vlak. Vervolgens word die koppelingsbeleid (die politieke aspirasies van stedelike Swartmense word gedwonge gekoppel aan die nasionale state) uit die bewindstydperk van Verwoerd toegelig, met name die wetgewing vir vyf soorte koppelingsinstrumente voorsiening gemaak het: kapiteinsverteenwoordigers, volksverteenwoordigers, burgerskap, stemreg en ekstraterritoriale bevoegdhede. Die laatste hoofstuk gee verklarings vir die onhaalbaarheid van die koppelingsbeleid. Die regering aanvaar die permanensie van groot getalle uit Swart bevolkingsgemeenskappe wat hulle buite die nasionale state bevind. Bibliogr.
Views
Cover