Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Landelike ontwikkeling in die Ciskei
Authors:Kotze, D.A.ISNI
De Beer, F.C.ISNI
Swanepoel, H.J.
Year:1985
Periodical:Africanus
Volume:15
Issue:1-2
Pages:32-40
Language:Afrikaans
Geographic terms:Ciskei
South Africa
Subject:rural development
Abstract:Die Ciskeise Landelike Ontwikkelingsprogram (CLOP) wat in Desember 1982 deur President Sebe is opgerig en wat is gefinansier uit 'n droogte-hulptoekenning wat van die Suid-Afrikaanse regering ontvang is, is in die tradisie van die basiese-behoeftebenadering ontwerp. Dit beoog die ontwikkeling van plaaslike dienste en infrastruktuur deur arbeidsintensiewe metode. Hierdie artikel beskryf die projekte van die CLOP, deelname aan hierdie projekte en hoe plaaslike regering en veldadministrasie kan meehelp om te voorkom dat oordrewe kontrole op sentrale vlak plaaslike deelname ontmoedig. Bibliogr.
Views

Cover