Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Regsimplikasies van die sororaat by die Tsonga van Gazankulu
Authors:Boonzaaier, C.C.ISNI
Hartman, J.B.
Year:1988
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:11
Issue:3
Pages:99-109
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Tsonga
customary law
family law
marriage
Abstract:Bespreek die regsreëls en gebruike wat sororale aanvulling ten grondslag lê by die Tsonga van Gazankulu, Suid-Afrika. Hierdie gebruik kan alleen na behore verstaan word deur 'n studie van die huweliksooreenkoms as ook van die besondere betekenis en funksie van die trougoedere. Wanneer 'n vrou nie aan haar reproduksieplig kan voldoen nie, maak die Tsongareg voorsiening vir die lewering van 'n stutvrou indien die arbeidslas vir die vrou te swaar raak, die lewering van 'n vrugdraer indien die vrou onvrugbaar is, en die lewering van 'n plaasvervangende vrou indien die vrou kinderloos te sterf kom. Deur die ontvangs van die trougoedere onderneem die vrou se familie die morele verpligting van sororale aanvulling. Aan die hand van sommige sake word hierdie regsreëls en gebruike verduidelik. Bibliogr., samevatting in Engels en Afrikaans.
Views