Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:'n Nasionale held in die gevangenis
Author:Steyn, J.C.ISNI
Year:1988
Periodical:South African Journal of Culture and Art History
Volume:2
Issue:3
Pages:159-169
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:rebellions
1914
politicians
offences against national security
Abstract:Genl. C.R. De Wet was in en na die Anglo-Boere-oorlog 'n held in Suid-Afrika en die buiteland. Nadat hy in Junie 1915 op aanklag van verraad tot ses jaar tronkstraf gevonnis is weens sy aandeel aan die rebellie van 1914, is van alle kante pogings aangewend om sy vrylating te bewerkstellig. Die belangrikste poging was die sogenaamde 'klemensiebeweging' waaraan vroue oor heel Suid-Afrika deelgeneem het. Die oplewing van Afrikanernasionalisme in die jaar 1915 was van die allergrootste belang vir die Afrikaanse taal en kultuur. Die gevangenskap het ook 'n rol gespeel in die algemene verkiesing van 20 Oktober 1915. In hierdie artikel word aandag gegee aan enkele fasette van die nasionale belangstelling in genl. De Wet as gevangene en veral aan die sogenaamde 'klemensiebeweging' vir die vrylating van hom en ander rebellegevangenes. Note, samevatting in Afrikaans en Engels, verwysings.
Views