Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Die Afrikaanse kindertydskrif as kultuurhistoriese inligtingsbron |
Author: | Bester, M. |
Year: | 1989 |
Periodical: | South African Journal of Culture and Art History |
Volume: | 3 |
Issue: | 1 |
Pages: | 19-30 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | periodicals youth literature Afrikaans language |
Abstract: | Vir die Afrikaanse kind in Suid-Afrika van die negentiende en vroeg twintigste eeu was tydskriflektuur amper die enigste kontak met geskrewe Afrikaans. Hierdie tydskrifte het 'n belangrike rol gespeel, nie net in die taalontwikkeling van die kind nie, maar ook as vormers van menings en begrippe. Hierdie artikel gee 'n kultuurhistoriese oorsig van Afrikaanse tydskrifte wat 'n belangrike rol in die enkulturasieproses van die Afrikaanse kind gespeel het. Na 'n algemeen-historiese oriëntering word aandag gegee aan rubrieke vir kinders in tydskrifte vir volwassenes en aan kindertydskrifte: Die Afrikaanse Kind (1916), Ons Kleintje (byvoegsel van Die Boerevrou), Die Kleinspan (1925), Die Jongspan (1934, voortsetting en uitbreiding van Die Kleinspan). Samevatting in Afrikaans en Engels, verwysings. |