Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Is huweliksgoed 'n essensiële regsvereiste vir 'n geldige inheemse egtelike verbintenis?
Authors:Vorster, L.P.ISNI
De Beer, F.C.ISNI
Year:1988
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:11
Issue:4
Pages:182-188
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:customary law
family law
Abstract:Die doel is om die regstatus van huweliksgoed na waarde te skat. Daar word onderskei tussen essensiële, natuurlike, en insidentele elemente van 'n kontrak in die algemeen. 'n Vergelyking, gebaseer op verteenwoordigende etnografiese literatuur, van die onderskeie Bantoesprekende volke van Suider-Afrika dui op 'n groot variasie ten opsigte van bedinge in verband met huweliksgoed. Die aard, omvang, en samestelling sowel as die oordrag van die huweliksgoed hang in 'n mindere of meerdere mate af van 'n ooreenkoms tussen die betrokke partye. Dit suggereer dat huweliksgoed liefs nie as 'n essensiële regsvereiste vir 'n geldige inheemse egtelike verbintenis beskou moet word nie. Dit is miskien beter om hierdie goedere te beskou as 'n vereiste wat natuurlikerwys tot die huweliksooreenkoms behoort maar wat geen uitwerking op die kontraktuele geldigheid van die verbintenis as sodanig het nie. Bibliogr., samevatting ook in Engels.
Views