Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die verafrikaanste Franse vanne: getuienisse van 'n stuk taalgeskiedenis
Author:Coetzee, Anna E.ISNI
Year:1993
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:33
Issue:4
Pages:260-273
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:family names
Afrikaans language
French language
Abstract:Die ongeveer 150-200 Franse Hugenote wat so om en by 1688 in die Kaap (Suid-Afrika) geland het en die enkele vroeëre en latere Franse aankomelinge se bydrae op boerdery- en kultuurgebied word steeds hoog gewaardeer. Anders egter as wat van 'n sterk kultuurtaal verwag sou word, het hulle Frans weinig invloed op die destyds vormende Afrikaans se leksikon of klanksisteem gehad. Hulle nalatenskap op taalgebied bestaan vandag hoofsaaklik uit hulle ongeveer 60 oorblywende vervormde vanne, waaroor hier gehandel word, asook uit die minder vervormde eiename en plekname. In hierdie bydrae word op taalsosiologiese gronde kortliks aangetoon waarom die Franse taalinvloed so klein was en die verkaapsing/verafrikaansing so spoedig plaasgevind het, soos die van-veranderinge illustreer. Aan die hand van 'n beskrywing van die ortografiese en fonologiese veranderinge van die oorblywende vanne en hulle bestaande variante, word dan aangetoon hoe min van die Franse sisteem vandag nog daarin sigbaar is en watter vervormingstendense 'n rol by hulle verkaapsing/verafrikaansing gespeel het. Hier word spesifiek aandag geskenk aan die Franse vanne wat in die laat 17e eeu en in die 18de eeu, tot voor 1770, die land binnegekom het. Bronnelys, note, samevatting in Engels.
Views
Cover