Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Individualisering en die reg by die Nkuna van Ritavi
Author:Boonzaaier, C.C.ISNI
Year:1994
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:17
Issue:1
Pages:17-27
Language:Afrikaans
Geographic terms:South Africa
Gazankulu
Subjects:Tsonga
customary law
family law
conflict of laws
Abstract:Groepsgebondenheid onder die inheemse etnieŽ van suider-Afrika word algemeen erken deur diegene wat hulle veral met inheemse regsoptekening besig hou. As gevolg van die invloed van die westerse kultuur is daar tans sprake van 'n individualiseringsproses wat hom veral op die regsterrein openbaar. In hierdie artikel word daar aangedui hoe die individualiseringsproses hom ten opsigte van die familie-, persone- en erfreg van die Nkuna van Ritavi in Gazankulu, Suid-Afrika, openbaar. Dit is gedoen deur van bejaarde segsmanne wat steeds aktief met die regspraak gemoeid is, gebruik te maak. Die invloed van die westerse kultuur en in besonder die kontak met die geldekonomie het tot gevolg dat 'n mate van individualisering by die Nkuna ingetree het. Dit blyk onder meer uit die huidige erkenning van die bevoegdheid van 'n seun en 'n meisie om volgens eie wens 'n egmaat te kies en die verlening van volle beskikkingsreg oor eie inkomste en eiendom aan sowel ongetroude seuns as dogters. Bronnelys.
Views