Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
![]() |
![]() |
![]() |
Title: | Holisme of menswaardigheid: houdings van Tswanasprekende stedelinge teenoor biomedisyne en tradisionele medisyne |
Author: | Booyens, J.H.![]() |
Year: | 1994 |
Periodical: | South African Journal of Ethnology |
Volume: | 17 |
Issue: | 2 |
Pages: | 54-61 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | Tswana traditional medicine public health |
Abstract: | Die doel van hierdie artikel is om algemene tendense in die houdings en persepsies van Tswanasprekende dorpenaars ten opsigte van die interaksie tussen die beoefenaars van biomedisyne en die tradisionele medisyne enersyds, en hulle patiënte andersyds, op 'n hoofsaaklik beskrywende vlak weer te gee. Hierdie artikel is gebaseer op navorsing wat in die vroeë tagtigerjare onder Tswanasprekende dorpenaars in Wes-Transvaal, Suid-Afrika, onderneem is. Uit die ondersoek blyk dit dat die dienste van westerse tipe praktisyns die hoogste waardering geniet. Daar bestaan egter ook waardering vir die werk van profete en tradisionele praktisyns, veral ten opsigte van hulp in die geval van 'personalistiese' ongesteldhede. Bronnelys, samevatting in Afrikaans en Engels. |