Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:'St. Helenas' aan die Kaap: migrasie, uitbuiting en assimilasie
Author:Erasmus, P.A.ISNI
Year:1994
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:17
Issue:2
Pages:62-66
Language:Afrikaans
Geographic terms:South Africa
The Cape
Subjects:immigrants
history
1800-1899
1900-1999
Abstract:In hierdie artikel word verkennend gerapporteer oor die afstammelinge van die St. Helena-immigrante in Suid-Afrika. Eerstens word daar 'n oriëntasie gegee met betrekking tot die fisies-geografiese en sosio-kulturele omstandighede waaruit die immigrante afkomstig was. Tweedens word die onderwerp van migrasie behandel. Die oorgrote meerderheid immigrante dat in die loop van die vorig eeu vanaf St. Helena na die Kaapkolonie geëmigreer het was persone van gemengde afkoms - die sogenaamde 'free people of colour'. Die artikel fokus op hierdie groep. Aangeleenthede wat verder ter sprake kom, is die redes en omvang van die migrasie van St. Helena na die Kaap en die immigrante se aanpassing in hulle nuwe tuiste. Die artikel word afgesluit met enkele voorstelle vir verdere navorsing. Bronnelys, samevatting in Afrikaans en Engels.
Views