Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Die toekoms van geskiedbeoefening in Afrikaans aan tersiêre inrigtings in 'n veranderende Suid-Afrika |
Author: | Kapp, P.H. |
Year: | 1995 |
Periodical: | Tydskrif vir geesteswetenskappe |
Volume: | 35 |
Issue: | 1 |
Pages: | 16-28 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | universities history education Afrikaans language |
Abstract: | Die meeste universiteite in Suid-Afrika is besig met strategiese beplanning met die oog op moontlike veranderinge in die universiteitsopset. Hierdie artikel is 'n referaat gelewer tydens die Geskiedeniskommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie se beraad oor die toekoms van geskiedenisbeoefening in Afrikaans op 26 Augustus 1994 en fokus op die toekoms van geskiedbeoefening in Afrikaans aan tersiêre inrigtings. Die artikel behandel die volgende sake: 1) Veranderinge in die akademiese en universiteitsomgewing (die veranderende posisionering van geskiedenis binne die tersiêre akademiese opset - publikasie versus onderrig - die eis om markgerigtheid). 2) Die veranderende studente-omgewing (die dalende getal blanke studente teenoor die stygende getal swart studente - die taalvaardigheidskwessie). 3) Die tersiêre sillabus. 4) Die invloed van die skoolsillabus. 5) Die politiek-ideologiese klimaat. 6) Nagraadse navorsing en opleiding. 7) Personeelvoorsiening en -ontwikkeling. 8) Sake van spesifieke belang vir Afrikaanse inrigtings. Bronnelys, note, samevatting in Engels. |