Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Berge is nie net berge nie: swartmense se persepsies oor ModimollÍ
Author:De Beer, F.C.ISNI
Year:1996
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:19
Issue:1
Pages:1-6
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:world view
mountains
Abstract:Hierdie artikel ondersoek swartmense se persepsies oor ModimollÍ (Kranskop), 'n 1,365 meter hoŽ alleenstaande bergspits langs die Pretoria-Pietersburg-snelweg ten ooste van Nylstroom in Suid-Afrika. ModimollÍ is die Noord-Sothobenaming vir Kranskop. Etimologies beteken die term 'modimollÍ' letterlik 'god (of 'n voorouergees) het geŽet'. Die artikel beskryf eers mense en groepe wat vroeŽr by ModimollÍ gewoon het en daarmee geassosieer is. Dan word 'n aantal bewerings oor die 'heilige berg' ondersoek: die voorkoms van mitologiese diere en verskynsels, offerandes aan voorouergeeste wat woon op die berg, taboebepalings met betrekking tot ModimollÍ, en die benutting van medisinale plante en struike op die berg. Tydens die ondersoek, wat gedeeltelik gebaseer is op een beklimming van die berg in Desember 1994, het dit gaandeweg duidelik geword dat daar 'n wye skakering van persepsies oor ModimollÍ is. Hierdie soort inligting kan die aandrang van mense wat in 1965 van Nylstroom na die plaas Cyferkuil verskuif is, om na die grond van hulle voorouers terug te keer, verklaar en tydens die toekomstige bespreking van grondaansprake as vertrekpunt gebruik word. Bronnelys, samevatting in Engels en Afrikaans.
Views