Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die verinheemsing van ontwikkeling: lesse uit 'n landelike ontwikkelingsprojek
Author:Hartman, J.B.ISNI
Year:1996
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:19
Issue:2-3
Pages:109-117
Language:Afrikaans
Geographic terms:South Africa
Gazankulu
Subjects:rural development
agricultural projects
Abstract:In die twee dekades na 1970 is daar in Suid-Afrika talle landelike ontwikkelingsprojekte van owerheidsweë geïnisieer. Hierdie artikel behandel één van die projekte: die Hlaneki-besproeiingskema, 'n onderdeel van die omvattende Middel-Letaba-besproeiingskema in Gazankulu in die Noordelike Transvaal. Die artikel dui aan watter faktore en omstandighede by die vestiging van sulke projekte in aanmerking geneem behoort te word en watter faktore die verinheemsing van landelike ontwikkelingprojekte bevorder of vertraag het. Besondere aandag word gewy aan die wyse waarop beoogde beheerstrukture deur plaaslike gesagsvoerders gemanipuleer, en dienste vir eie gewin geëksploiteer kan word. Die oorsake van die verskille tussen die projekdoelwitte en die grondvlakrealiteite word aangedui en 'n stel riglyne vir die vestiging van besproeiingskemas in ontwikkelende landelike gebiede voorgestel. Die artikel is gedeeltelik gebaseer op onderhoude met amptenare wat betrokke was by die projek, die betrokke stamhoof, en individuele besproeiingsboere en hulle werknemers. Bronnelys, samevatting in Afrikaans en Engels.
Views