Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die inhoud, betekenis en enkele implikasies van die Handves van Regte in die 1996-Grondwet
Author:Du Plessis, Lourens M.ISNI
Year:1997
Periodical:Politikon: South African Journal of Political Studies
Volume:24
Issue:1
Pages:5-37
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:constitutions
1996
rule of law
External link:https://www.tandfonline.com/doi/abs/10.1080/02589349708705039
Abstract:Op 4 Februarie 1997 het Suid-Afrika se eindgrondwet in werking getree en daarmee die inleidingsfase tot relatief vreedsame politieke transformasie in Suid-Afrika afgesluit. Hoofstuk 2 in die finale grondwet is die Handves van Regte. Hierdie artikel ontgin die aanwendingspotensiaal van die menseregtehandves en ondersoek wie word beskerm en hoe. Daarna word 'n oorsig gegee van die regte wat verskans word, en word die vertolking (art. 39) en beperking (art. 36) van regte bespreek, asook die opskorting van regte (noodtoestande), en die meganismes vir die beskerming van regte. Die aanwendingspotensiaal van die eindhandves kan oorwegend positief evalueer word. Tekortkominge in die oorgangshandves is aangevul en baie gebreke reggestel. Die gewone taal van die eindteks is aantreklik en 'n verbetering op die vaartbelynde taal van die oorgangsteks. Bronnelys, note, samevatting in Engels, verwysings.
Views
Cover