Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die posisie van Afrikaans as voertaal en die vak Afrikaans en Nederlands aan universiteite
Author:Steyn, J.C.ISNI
Year:1997
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:37
Issue:4
Pages:236-247
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:language instruction
Afrikaans language
languages of instruction
Abstract:Die belangrikste slagveld in 'n taalstryd is die onderwys - die instelling wat bepaal of 'n taal naas huistaal ook 'n intellektuele medium van 'n gemeenskap gaan wees of nie. As Afrikaans nie onderwysmedium en studievak bly nie in Suid-Afrika, sal dit op die duur van volwaardige kultuurtaal gereduseer word tot 'n deel van die folklore van die land. In die lig hiervan is verskeie gebeurtenisse en prosesse uit die eerste nege maande van 1997 kommerwekkend, omdat hulle nadelige gevolge het vir Afrikaans as voertaal en studievak. Ontwikkelinge wat Afrikaans en ander inheemse tale as onderwysmedium op skool en as voertaal en studievak aan inrigtings vir tersiêre onderwys raak, soos die standpunt dat tradisioneel Afrikaanse universiteite met parallelmediumonderrig Afrikaans as voertaal heeltemaal moet afskaf en alleen Engels gebruik, word hier bespreek teen die agtergrond van die algemene taalsituasie in 1997. Verwysings, samevatting in Engels.
Views
Cover