Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Geloofsonderwys en ouerbetrokkenheid binne die raamwerk van onderwysvoorsiening aan minderheidsgroepe
Author:Steyn, H.J.ISNI
Year:1997
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:37
Issue:4
Pages:264-274
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:minority groups
religious education
Abstract:In hierdie artikel word die internasionaal aanvaarde regte, en veral die onderwysregte, van minderheidsgroepe en die wyse waarop dit die Suid-Afrikaanse onderwysvoorsiening kan beïnvloed, aan die orde gestel. Verskeie internasionale instrumente vir die handhawing van minderheidsgroepregte word ontleed, met die bevinding dat die individuele regte en die minderheidsgroepregte mekaar aanvul tot handhawing van menslike waardigheid. Daar word aangetoon dat minderheidsgroepe op onderskeibare onderwysvoorsiening volgens hul unieke onderwysbehoefte aanspraak kan maak. Die gevolgtrekking is dat minderheidsgroepe in Suid-Afrika gewis op die voorsiening van geloofsonderwys as deel van die normale onderwysprogram aanspraak kan maak, en dat die ouers van leerders uit minderheidsgroepe konkreet by hul onderwys betrokke moet wees. Bronnelys, samevatting in Engels.
Views
Cover