Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Geloofsonderwys en ouerbetrokkenheid binne die raamwerk van onderwysvoorsiening aan minderheidsgroepe |
Author: | Steyn, H.J. |
Year: | 1997 |
Periodical: | Tydskrif vir geesteswetenskappe |
Volume: | 37 |
Issue: | 4 |
Pages: | 264-274 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | minority groups religious education |
Abstract: | In hierdie artikel word die internasionaal aanvaarde regte, en veral die onderwysregte, van minderheidsgroepe en die wyse waarop dit die Suid-Afrikaanse onderwysvoorsiening kan beïnvloed, aan die orde gestel. Verskeie internasionale instrumente vir die handhawing van minderheidsgroepregte word ontleed, met die bevinding dat die individuele regte en die minderheidsgroepregte mekaar aanvul tot handhawing van menslike waardigheid. Daar word aangetoon dat minderheidsgroepe op onderskeibare onderwysvoorsiening volgens hul unieke onderwysbehoefte aanspraak kan maak. Die gevolgtrekking is dat minderheidsgroepe in Suid-Afrika gewis op die voorsiening van geloofsonderwys as deel van die normale onderwysprogram aanspraak kan maak, en dat die ouers van leerders uit minderheidsgroepe konkreet by hul onderwys betrokke moet wees. Bronnelys, samevatting in Engels. |