Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Antropologie aan die Universiteit van Pretoria: die grondleggers en hulle invloed tot 1972
Author:Coertze, R.D.ISNI
Year:1998
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:21
Issue:1
Pages:1-31
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:universities
anthropology
Abstract:Die uitbouing van antropologie (in hierdie periode was die geldige vakbenaming volkekunde aan die Universiteit van Pretoria word behandel deur te verwys na die bydrae van prof. W.W.M. Eiselen, departementshoof van 1947 tot 1949, en prof. P.J. Coertze, departementshoof van 1950 tot 1972, tot die formulering van 'n ewewigtige vakbeskouing en die vestiging van verwante vakdissiplines. Die omvangryke bydrae tot nagraadse navorsing en algemene vakkundige navorsing, asook die deelname aan gemeenskapsdiens word aangedui. By die beoordeling van Eiselen se werk is dit baie duidelik dat sy teenwoordigheid as akademiese leier en as dosent in die klas te kort was om enige belangrike invloed te kon hê. Dit is sy optrede binne verband van wat gemeenskapsdiens genoem kan word, wat onthou word. Coertze se invloed in die vakgebied bestaan onder ander hieruit dat hy drie subdissiplines binne antropologie onderskei het, nl. die biologiese, psigiese en kulturele antropologie. Argeologie en linguistiek het hy nie as onderdele van die kulturele antropologie beskou nie. Die aanklag dat Coertze bewustelik saamgewerk het aan die ontwerp van 'n teoretiese onderbou vir die beleid van afsonderlike ontwikkeling (apartheid) is nie korrek nie. Bronnelys, samevattings in Afrikaans en Engels.
Views