Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Ouditeursverslae in Suid-Afrika
Authors:De Jager, H.
Gloeck, J.D.ISNI
Year:1998
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:38
Issue:1
Pages:33-45
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:accounting
Abstract:Die uiteindelike doel van die onafhankelike oudit is om 'n mening uit te spreek oor die finansiële jaarstate van 'n onderneming. Die ouditeursverslag is die konsentrasiepunt van die ouditeur se funksie. Die doel van hierdie studie is om deur 'n literatuurstudie die ontwikkeling van die ouditeursverslag te ondersoek met spesifieke verwysing na die meer omvattende ouditeursverslag wat internasionaal sedert die laat tagtigerjare en in Suid-Afrika sedert 1991 in gebruik is.'n Tweede doelwit met hierdie studie is om te bepaal tot welke mate die ouditeursfirmas in Suid-Afrika aan die verslagdoeningstandaarde voldoen. Kriteriums waaraan die ouditeursverslag moet voldoen hê betrekking op die titel van die verslag, die geadresseerde, die verwysing na bladsynommers in finansiële state, die bewoording van die verantwoordelikheidsparagraaf, die omvang van die oudit, die bewoording van die meningsparagraaf, die aanduiding van die ouditeur se benaming, die adres van die ouditeure, en die ondertekening van die ouditeursverslag. Hoewel die getal ouditeursverslae wat aan al die verslagdoeningstandaarde voldoen nog relatief laag is, naamlik 60 persent (1996), is die verbetering in voldoening aan verslagdoeningstandaarde sedert 1993 aansienlik. Bronnelys, samevatting in Engels.
Views
Cover