Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Selfbeskikking vir blankes, kleurlinge en Indiers
Author:Coertze, R.D.ISNI
Year:1984
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:35
Issue:2
Pages:28-51
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:self-determination
constitutional reform
Abstract:By die aanduiding van die wyse waarop daar op die pad van selfverwesenliking gevorder kan word deur Blankes, Kleurlinge en Indiërs moet daar baie duidelik geantwoord word op die vraag of hierdie drie groepe wat tans een vaderlandsverband deel uiteindelik een moet word en of die bestaande verskeidenheid ook in die toekoms gehandhaaf moet bly en uitgebou moet word. Tussen hierdie twee moontlike uiteindes is daar, soos in hierdie artikel aangetoon word, nie 'n middeweg nie. Vir die skrywer is dit duidelik: die grondwetlike bedeling wat in 1983 aanvaar is het die gedagte van die verwesenliking van selfbeskikking vir die volke en volksgroepe van Suid-Afrika op 'n gevaarlike negatiewe koers gelei. Bibliogr.
Views