Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Grensgebiedgroeipunte: 'n teoretiese beskouwing
Author:Geyer, H.S.
Year:1980
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:31
Issue:1
Pages:31-36
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:bantustans
industry
Abstract:Op 2 Junie 1960 het die destydse Eerste Minister, dr. H.F. Verwoerd, 'n grondplan vir grensgebied-ontwikkeling aan die parlement voorgele. (Raad vir die Desentralisasie van Nywerhede, 1979.) Hierdie plan tesame met die beplanning vir ontwikkeling binne die Swart State, het 'n nuwe dimensie van geloofwaardigheid en morele regverdigbaarheid aan die beleid van parallelle afsonderlike ontwikkeling van volke verleen. Die ervaring in die 19 jaar sedertdien opgedoen, het geleer dat die beplanning van destyds met 'n aansienlike mate van sukses toegepas is, maar dat dit nie voldoende was om die mikpunte wat gestel is te verwesenlik nie. Blanke ondernemers is byvoorbeeld, later tog toegelaat om onder sekere voorwaarders in Swart gebiede te belê. Hierdie soort leemtes wat opgeduik het en wat aanpassings aan die voortgesette beleidstoepassing verg, word in die volgende afdeling binne 'n teoretiese verband in oënskou geneem: Nodale kern en politieke grense - Duplisering van sentrale plekke - Wryvingsvlakke - Ontwikkeling in Swart gebiede -Samevattende terugblik. Bronnelys, fig.
Views