Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Education in Africa Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die geskiedenis en ontwikkeling van die nie-blanke afdeling van die universiteit van Natal
Author:Malherbe, E.G.ISNI
Year:1964
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:15
Issue:2
Pages:111-130
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:universities
apartheid
Abstract:Die nie-blanke afdeling van die Universiteit van Natal, gestig in 1936 in Durban, is deut sy samenstelling, organisatie en groei 'n unieke verskynsel op die gebied van hoër onderwys vir nie-blankes. Met sy beleid van afsonderlikeheid kon dit baie gerieflik as patroon gedien het vir die voorsiening van hoer onderwys vir nie-blankes, ten minste as 'n oorgangsmaatreël to tyd en wyl die algemene peil van nie-blanke onderwys (veral wat personeel betref) volwaardigheid bereik het. Dit kan egter nou nie meer gebeur nie. As gevolg van Wet No. 45 van 1959 vir die Uitbreiding van Universitère Opleiding is die inskrywing van nieblanke studente in hierdie afdeling vanaf 1 Januarie van die mediese skoo1) en loop dit nou tot 'n einde. Binne 'n paar jaar sal dit waarskynlik heeltemal moet verdwyn ten spyte van die afdeling ia. Hiervan is 269 in die Mediese Fakulteit en 368 in die ander fakulteite. Dit is dus nie onvanpas om op hierdie stadium die ontwikkeling en prestasies van hierdie afdeling te boekstaaf nie.
Views