Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Kommunisme in Afrika: woorde as wapens
Author:Hutton-Williams, B.
Year:1971
Periodical:Africa Institute Bulletin
Volume:11
Issue:5
Pages:226-230
Language:Afrikaans
Geographic terms:Communist countries
Africa
Subjects:communism
propaganda
Abstract:Hierdie artikel beskou die Kommunistiese propaganda in Afrika, wat gesien moet word as 'n wapen en nie net as 'n voordeoorlog nie. Propaganda deur middel van die radio mag hier die hoofwapen blyk te wees. Die artikel bevat een oorsig van die weeklikse uitsendingsure na Afrika deur Kommunistiese lande. Die tale wat vir uitsendings gekies word, is dikwels tale wat in groot dele van Afrika verstaan word, maar daar word ook in minder bekende tale na gebiede met 'n goeie konflikpotensiaal uitgesaai.
Views