Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die rol van die Xhosa-ontwikkelingskorporasie in die industrialisering van Transkei en Ciskei
Author:Smith, J.H.
Year:1983
Periodical:Humanitas: tydskrif vir navorsing in die geesteswetenskappe
Volume:9
Issue:2
Pages:141-149
Language:Afrikaans
Geographic terms:Ciskei
South Africa
Transkei
Subjects:development corporations
industrial development
Abstract:Een van die kenmrke van Transkei en Ciskei is dat die grootste gedeelte van die bevolking by landbou-aktiwiteite en slegs 'n onbeduidende aantal by eie nywerhede betrokke was. Ekonomiese ontwikkeling is in belangrike mate daarop gemik om hierdie verhouding met behulp van 'n beleid van industrialisasie om te keer. Industrialisasiepolitiek behels normaalweg drie hoofelemente. Eerstens moet daar moontlikhede vir nywerheidsvestiging bestaan. Tweedens moet die vestiging van intermediêre en kapitaalgoederenywerhede nagestreef word en, derdens, die doeltreffende implementering van sodanige industrialisasiepolitiek. Hierdie artikel beskryf die rol van die Xhosa-ontwikkelingskorporasie in die toepassing van al drie hierdie elemente. Tab., verw., samevatting in Engels, Duits en Frans.
Views