Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Kulturele identiteite onder blanke Suid-Afrikaners: waarde-oriëntasies van Afrikaanssprekendes en Engelssprekendes
Author:Steenekamp, C.S.
Year:1983
Periodical:Humanitas: tydskrif vir navorsing in die geesteswetenskappe
Volume:9
Issue:4
Pages:431-440
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:values
British
Afrikaners
Abstract:Uit die resultate van hierdie ondersoek - in watter mate die tweeledige onderskeid tussen Afrikaans- en Engelssprekendes nog regverdigbaar is - blyk: 1. Die tradisionele onderskeid wat tussen Afrikaans- en Engelssprekendes getref word, hou oor die algemeen nog stand in die opsig dat Afrikaanssprekendes oorwegend die waarde-oriëntasies 'patriarg', 'patrot', 'gelowige', 'militaris' en 'organiseerde r' onderskryf; terwyl Engelssprekendes die oriëntasies 'politikus', 'rebel', 'humanis' en 'denker' huldig. Ten opsigte van die oriëntasies 'pragmaties', 'kunstenaar' en 'sinikus' is bykans geen verskille tussen Afrikaans- en Engelssprekendes nie. 2. Tussen die Engelssprekende kategorieë onderling, en, veral tussen die Afrikaanssprekende kategorieë onderling, is daar by sommige oriëntasies groter verskille as tussen sekere kategorieë Afrikaanssprekendes en Engelssprekendes. 3. Daar is 'n opmerklik groot persentasie albeitalige respondente en hulle beklee ten opsigte van alle waarde-oriëntasies 'n middelposisie tussen Afrikaans- en Engelssprekendes. Bylae, opsomming (ook in Duits, Engels, Frans), tab., verwysings.
Views