Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Afsonderlike ontwikkeling en Ciskeise nasiewording |
Author: | Roux, W. le |
Year: | 1984 |
Periodical: | Tydskrif vir rasse-aangeleenthede |
Volume: | 35 |
Issue: | 1 |
Pages: | 17-24 |
Language: | Afrikaans |
Geographic terms: | Ciskei South Africa |
Subject: | nation |
Abstract: | Ofskoon Ciskei se ekonomiese afhankelikheid van die RSA 'n stremmende uitwerking op sy proses van nasiewording het, het die staat op verskeie ander gebiede, veral op politiek-staatkundige, maatskaplike en opvoedkundige terrein goeie vordering gemaak, wat hom vandag in 'n hoë mate onderskei as 'n staat en nasie in eie reg. Die basiese oogmerk van die artikel is dan ook om na te gaan in hoeverre die Suid-Afrikaanse regering met sy afsonderlike ontwikkeling bygedra het tot 'n eie staats-en nasievorming in Ciskei en hoe Ciskei onder die leiding van die RSA-regering 'n eie etno-kulturele en politieke ontwikkeling tot nasieskap deurgemaakt het. Bronne. |