Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Grepe uit die geskiedenis van die Berlymse Sendinggenootskap in Transvaal
Author:Merwe, W. van der
Year:1983
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:23
Issue:2
Pages:128-137
Language:Afrikaans
Geographic terms:Transvaal
South Africa
Subject:missionary history
Abstract:Sedert 1860, toe die eerste Berlynse sendelinge met hul werksaamhede noord van die Vaalrivier begin het, het die Berlynse Sendinggenootskap - gestig op 29 Februarie 1824 deur 'n klein groepie ywerige en godsdienstige Pruisiese edelmanne wat begerig was dat hulle staat ook aan die kerstening van die węreld moes deelneem - diep spore in die kerklike en sosiale geskiedenis van Transvaal getrap. Hierdie artikel beoog om die belangrikste hoogtepunt te belig en veral aandag te skenk aan die Berlynse sendelinge se siening van, en verhouding met die Swartes van Transvaal. Noot, samevatting in Engels.
Views

Cover