Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Volkekunde in stedelike navorsing
Author:Kies, C.W.
Year:1986
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:9
Issue:3
Pages:97-100
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:urban society
anthropology
urban anthropology
Abstract:Daar bestaan 'n geregverdigde bekommernis oor die Suid-Afrikaanse volkekunde se oŽnskynlike onvermoŽ om sy tradisionele belangstellingsterrein, die Swartmense van Suid-Afrika, na nuwe woonplekke in stedelike sentra te volg. Persone met geen volke-kundige agtergrond nie, en veral uit de sosiologie, geografie, kommuniekasiekunde en sielkunde, doen met groter vrymoedigheid as volkekundiges stedelike navorsing onder Swartes. Dit is die outeur se oordeel dat sodanige navorsers nie die volle werklikheid kan navors van die leefwyse van Swart stedelike gemeenskappe waarin die tradisionele kultuur nog altyd 'n belangrike rol speel. Inhoud: Oorsake van die verdringing - Aanpassings in die volkekunde - Belang van volkekunde in stedelike navorsing - Slot. Samevatting in Afrikaans en Engels.
Views