Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Eenpartystate
Author:Anonymous
Year:1971
Periodical:Africa Institute Bulletin
Volume:11
Issue:5
Pages:190-200
Language:Afrikaans
Geographic term:Africa
Subject:one-party systems
Abstract:Buite Suider-Afrika is slegs in Gambië die demokratiese beginsels nie aangetas deur staatsgrepe of onderdrukking van die politieke opposisie nie. 'n Duidelike teken van die aantasting van die demokrasie is die totstandkoming van eenpartystate. Vandag onderskryf die meest eenpartystate die idee dat die eenparty die party van die massas en die mondstuk van die hele bevolking is. 'n Verontrustende aspek van die eenpartystaat is die buitensporige magte waarmee leiers beklee word. In praktyk is daar in Afrika geen bewys dat die eenpartystelsel enige van sy doelwitte bereik het nie, behalve die feit dat dit die ampstermyn van 'n bepaalde leier verleng het en daarom ook die levensduurte van 'n bepaalde politieke ideologie. Die verval van die demokrasie word in hierdie artikel aangetoon in die verskillende lande in Afrika, mede deur aanhalinge uit toesprake van Afrikaanse leiers.
Views