Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Diens- en opleidingsprogramme vir die kleinen mediumgrootsakeman in Suid-Afrika |
Author: | Muller, H.P. |
Year: | 1980 |
Periodical: | Humanitas: tydskrif vir navorsing in die geesteswetenskappe |
Volume: | 6 |
Issue: | 4 |
Pages: | 425-430 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | entrepreneurs nonformal education |
Abstract: | By die ontwikkeling van die doeltreffendste stelsel waardeur daar opleidingsen diensprogramme aan die entrepreneur, kleinsakeman sowel as die niediumgrootonderneming in Suid-Afrika verskaf kan word, moet die volgende vereistes in ag geneem word: Die daarstelling van streeksgerigte opleidingsorganisaties wat sterk deur die sentrale regering met staatsfondse gesteun word. Hierdie organisasies moet hulle beywer vir die koördinering van hulle aktiwiteite en vir die ondersteuning van georganiseerde handel en nywerheid, opleidingsinrigtings en die sakegemeenskap in die geheel. Opleidingsinrigtings van hierdie aard moet pp 'n permanente grondslag georganiseer word. Daar moet ook gewaak word teen oormatige kompetisie op hierdie gebied, aangesien dit net verwarring en onsekerheid by veral die klein- en mediumgrootsakeman bewerkstellig. Sover moontlik moet hierdie organisasies as ''n een-stop-diens' georganiseer word, dit wil sê die organisasie moet alle dienste aan sy klante verskaf. Hierdie dienste moet aan alle bevolkingsgroepe beskikbaar wees. Opsomming in frans, duits, en engels. |