Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Opvattings van Stellenbosch universiteit-studente insake politieke verandering in Suid-Afrika (1978)
Author:Cloete, C.S.
Year:1978
Periodical:Politikon: South African Journal of Political Studies
Volume:5
Issue:2
Pages:150-173
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:students
political attitudes
External link:https://www.tandfonline.com/doi/abs/10.1080/02589347808704739
Abstract:Die vraag in hoeverre die gemiddelde Afrikanerstudent alreeds deur die soeke na verandering beïnvloed is, het die fokus gevorm van 'n navorsingsprojek wat gedurende April 1978 aan die Universiteit van Stellenbosch onderneem is. Deur middel van 'n omvattende meningsopname ouder voltydse Blanke studente is gepoog om vas te stel wat die heersende opvattings onder studente is ten opsigte van allerlei aktuele samelewingsvraagstukke. Seksies: Teoretiese perapektief - Eienskappe van die steekproef - Sosiokulturele vraagstukke (moreel en sedes, die rol van godadiens en die kerk in die samelewing, groepsbewussyn, aanvaarding van die sosiale status quo en gesagsuitoefening in die samelewing) - Politieke vraagstukke (studentepolitieke aangeleenthede, politieke voorkeure van studente, politieke veranderinge in Suid-Afrika, 'n Swart regering vir Suid-Afrika) - Samevatting. Bibliogr., tab., engelse opsomming.
Views
Cover