Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Streekdiensterade en die toekoms van plaaslike owerhede
Author:Mynhardt, H.P.
Year:1986
Periodical:Tydskrif vir rasse-aangeleenthede
Volume:37
Issue:1
Pages:6-11
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subject:local government
Abstract:Die stand en toekoms van provinsiale en plaaslike regering kan op die oomblik slegs aan die hand van wetgewing wat reeds aangeneem is en gesaghebbende owerheidsuitsprake, beoordeel word. Beide bevestig dat gemengde regering, van die hoogste tot die laagste vlak, onder die bestaande grondwet onvermydelik is. Dit dwing veral die plaaslike owerhede tot 'n voortbestaanstryd. Om 'n beeld van hierdie stryd in die oog te kry, moet daar gelet word op wat reeds ten opsigte van regering op die eerste en die streeksvlak plaasgevind het en nog kan plaasvind.
Views