Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die sosio-ekonomiese posisie van vroulike kragdokters by die Nkuna van Ritavi
Authors:Pienaar, Lize C.
De Beer, F.C.ISNI
Vorster, L.P.ISNI
Year:2000
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:23
Issue:4
Pages:164-171
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:women healers
Tsonga
Abstract:By Bantoesprekende mense van Suid-Afrika is die kragdokter in staat om magiese krag aan te wend en om as tussenganger tussen die lewendes en die persoonlike bonatuurlike wesens op te tree. Hierdie artikel ondersoek die sosio-ekonomiese posisie van vroulike kragdokters by die Nkuna van Ritavi: die aantal pasiŽnte wat deur kragdokters behandel word, die tariewe wat vir dienste gehef word, hulle inkomste, vererwing van goedere en opvolging. Dit is duidelik dat die inkomste van vroulike kragdokters nie voldoen aan moderne eise nie. Verskeie metodes om 'n addisionele inkomste te genereer is in etlike gevalle geÔmplementeer, terwyl sommige informante swaar gesteun het op hulle ouderdomspensioen. Bibliogr., samevatting in Afrikaans en Engels.
Views