Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die erosie van outokrasie in Zimbabwe
Author:Breytenbach, W.J.ISNI
Year:2000
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:40
Issue:4
Pages:265-275
Language:Afrikaans
Geographic term:Zimbabwe
Subjects:democracy
presidential systems
Abstract:Die probleme wat in hierdie artikel ondersoek word, het betrekking op veral twee vraagstukke in die literatuur oor demokratisering: hoe 'n veelpartystelsel tot 'n outokrasie erodeer en hoe 'n outokrasie weer erodeer sodat demokratiese konsolidasie kan begin intree. Die kombinasie van elektorale politiek en massasteun vir die Shona-gebaseerde ZANU(PF) in Zimbabwe het gelei tot die uitbreiding van staatsmag deur presidensiële en partypolitieke beheer oor 'n verskeidenheid van regeringsinstellings te vestig. Die omskakeling van 'n Westminster tot 'n Presidentiële stelsel in 1987 het die demokrasie geërodeer. ZANU(PF) se twee-derdes sedert 1987 het Mugabe in staat gestel om die grondwet 16 keer te wysig. Dit het aanvanklik gelei tot die erosie van die demokrasie, wat tesame met ekonomiese stagnasie daartoe gelei het dat opposisieformasies tot stand gekom het. Die verbrokkeling van Mashona-steun in duidelike stedelike en plattelandse kampe dui moontlik op 'n finale erosie van Mugabe se eens magtige Mashona-magsbasis. Die vraag is hoe hierdie erosie in 'n konsolidasie van die demokrasie omskep kan word. Bronnelys, note, samevatting in Engels.
Views
Cover