Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Faktore wat winsgewende groei in klein en mediumgrootte sakeondernemings beïnvloed
Authors:Verhoeven, C.E.
Crous, M.J.ISNI
Smit, A.v.A.
Year:2001
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:41
Issue:1
Pages:41-52
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:small enterprises
income
profit
Abstract:Die vermoë om te groei en te oorleef is twee van die grootste probleme waarmee talle Suid-Afrikaanse ondernemings tans gekonfronteer word. In hierdie artikel val die fokus op winsgewende groei in klein en mediumgrootte sakeondernemings, met spesifieke verwysing na die bepalende faktore vir winsgewende groei, die voorkoms van hierdie faktore tydens die ondernemingslewensiklus en die hantering van hierdie faktore om winsgewende groei te verseker. Altesaam 45 ondernemings in Bloemfontein is ondersoek in 1996. Die artikel toon aan dat gedurende die begin- en groeifase entrepreneurs finansiële hulpbronne as die vernaamste probleem aandui en dat tydens die volwasse fase respondente 'n tekort aan verbruikers as die tersaaklike probleem noem. As noodsaaklike aspekte om winsgewende groei te verseker tenslotte word die hantering van die geleentheid, die hantering van finansiële hulpbronne en die hantering van bestuursprobleme bespreek. Bronnelys, samevatting in Engels.
Views
Cover