Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die bordspel 'morabaraba' - aard, verspreiding en herkoms
Author:Coertze, R.D.ISNI
Year:2002
Periodical:Anthropology Southern Africa
Volume:25
Issue:3-4
Pages:55-70
Language:Afrikaans
Geographic terms:South Africa
Lesotho
Subject:games
Abstract:Na behandeling van die algemene kenmerke van bedinkte spele word die reëls en aard van 'morabaraba' (meulspel) verduidelik. In Suid-Afrika word die spel op borde met 'n Sotho en 'n Engelse ontwerp gespeel. Die herkoms van die naam is uit Suid-Sotho ('ho rabaraba', rondbeweeg in 'n beperkte ruimte) vanwaar die ander Bantoetale dit oorgeneem het. Die spelterminologie kom ook uit die inheemse Bantoetale. Die Sothobord kom veral in Lesotho en omstreke voor terwyl die Engelse bord oor die hele Suid-Afrika maar nie na die buurlande nie, versprei het. 'Morabarara' bly gewild tot die tagtigerjare waarna die populariteit afneem vanweë die opkoms van spele soos dambord en skaak en die ontstaan van 'n elite wat die spel as benede hulle waardigheid beskou. Die herkoms van die spel is uit Europa waarvandaan die twee variasies na Suid-Afrika gebring is. Presies hoe dit plaasgevind het, is onduidelik. Die verspreiding en verbandhoudende getuienis dui daarop dat die Sotho-uitleg deur die Franse sendelinge na Lesotho gebring is terwyl die Engelse uitleg vermoedelik deur Engelse mynwerkers en mynamptenare na die ontdekking van diamante en goud na Suid-Afrika gebring is. Albei bordtipes moet vandag as deel van die kulturele erfenis van die Bantoesprekendes aanvaar word en verdien om as sodanig in die verskillende opelugmuseums uitgestal te word. Bronnelys, samev. in Afrikaans en Engels. [Samevatting uit tydskrif]
Views
Cover