Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Onderwysers se belewing van indiensopleiding met betrekking tot die hersiene nasionale kurrikulumverklaring: 'n gevallestudie
Authors:Gouws, Eldrie
Dicker, Anne-Mari
Year:2006
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:46
Issue:4
Pages:416-427
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:teacher education
educational reform
Abstract:Sedert die instelling van Kurrikulum 2005 en die latere gewysigde Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring word onderwysers in Suid-Afrika gekonfronteer met die eis om 'n denkraamverskuiwing te maak met betrekking tot die onderrig- en leersituasie in hul klaskamers. Hierdie nuwe uitdagings en eise laat onderwysers bedreig voel. Onderwysers wat reeds 'n aantal jare in die praktyk staan, is in die tradisionele onderrigstelsel opgelei en daarom is dit noodsaaklik om indiensopleiding aan hulle te verskaf ten einde hulle te bemagtig met kennis en vaardighede om die eise van die nuwe kurrikulum die hoof te kan bied. In hierdie artikel word daar aan die hand van 'n gevallestudie gefokus op grondslagfase-onderwysers se belewing van die indiensopleiding wat tydens die skoolvakansie in April 2003 by die Tshwane-Noord Tegniese Kollege, Pretoria, aangebied is door Unisa. Daar is besluit om nie van die 'cascade'-model gebruik te maak nie, maar wel van direkte kontaksessies. Veertig ure kontaktyd is as vereiste gestel. Tydens hierdie opleiding is 1.500 grondslagfase-onderwysers opgelei. Uit die empiriese ondersoek is dit duidelik dat die onderwysers die opleiding sinvol, goed georganiseerd en leersaam gevind het. Die model ten opsigte van die programorganisering, tutoropleiding en aanbieding is besonder positief ervaar. Verder kan gestel word dat hierdie model as effektiewe model vir indiensopleiding van 'n groot groep onderwysers aangewend kan word. Bronnelys, samev. in Engels. [Samevatting ASC Leiden]
Views
Cover